Landbou is steeds 'n uiters noodsaaklike sektor in Suid-Afrika se ekonomie, maar kry dikwels nie die gepaste aandag van die regering nie. Die DA glo dit is hoog tyd dat dié situasie verander, en hierdie Webwerf is deel van 'n landswye program om met die landbougemeenskap in wisselwerking te tree en druk op die regering te plaas om te erken dat landbou saak maak! Lees meer...